Die Pisces-Cetus-superswermkompleks is ’n kompleks van superswerms wat die Virgo-superswerm insluit waarin ons Lokale Groep en dus die Melkweg val.[1] (’n Studie in September 2014 het egter getoon die Virgo-superswerm is eintlik net deel van ’n nog groter superswerm, Laniakea.)[2][3][4]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search